Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 3:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom het Ek afgekom om hulle van die Egiptenaars te bevry en hulle weg te lei uit Egipte na hulle eie mooi, groot land. Dit is ’n land met oorgenoeg kos. Die Kanaäniete, Hetiete, Amoriete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete bly nou daar.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 3

Kyk Eksodus 3:8 in konteks