Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 3:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God sê toe vir hom: “Ek is die God van jou voorouers – die God van Abraham, die God van Isak en die God van Jakob.” Toe Moses dit hoor, het hy sy hande voor sy gesig gehou. Hy was bang om na God te kyk.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 3

Kyk Eksodus 3:6 in konteks