Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 3:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die leiers van die Israeliete sal aanvaar wat jy sê. Julle moet dan almal saam na die koning van Egipte toe gaan en vir hom sê: ‘Ons het die Here, die God van die Hebreërs, ontmoet. Laat ons toe om drie dae ver die woestyn in te gaan sodat ons daar offers vir die Here ons God kan bring.’

Lees volledige hoofstuk Eksodus 3

Kyk Eksodus 3:18 in konteks