Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 3:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Gaan maak nou die leiers van Israel bymekaar. Sê vir hulle: ‘Ek het die Here, die God van julle voorouers – die God van Abraham, Isak en Jakob – by die bos wat brand, ontmoet. Hy het vir my gesê: Jy kan seker wees dat Ek oor julle bekommerd is en dat Ek raakgesien het wat met julle in Egipte gebeur.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 3

Kyk Eksodus 3:16 in konteks