Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 3:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het egter teëgestribbel: “As ek by die volk van Israel kom en vir hulle sê: ‘Die God van julle voorouers het my na julle toe gestuur,’ sal hulle my nie glo nie. Hulle sal vra: ‘En wie is Hy eintlik?’ Wat moet ek dan vir hulle sê?”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 3

Kyk Eksodus 3:13 in konteks