Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 3:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het sy skoonpa, Jetro, se skape opgepas. Jetro was een van die priesters van Midian.Moses het al dieper in die woestyn inbeweeg en by Horeb uitgekom. Dit is die berg van God.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 3

Kyk Eksodus 3:1 in konteks