Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 24:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het vir die leiers gesê: “Wag hier vir ons totdat ons weer na julle toe terugkom. Aäron en Hur is hier by julle. As enige probleem opduik terwyl ek weg is, moet julle na hulle toe gaan.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 24

Kyk Eksodus 24:14 in konteks