Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 22:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As jy iemand se klere as ’n pand neem vir dit wat hy leen, moet jy dit vir hom teen sononder teruggee.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 22

Kyk Eksodus 22:26 in konteks