Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 22:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Dit kan gebeur dat iemand sy donkie of sy bees of sy skaap of enige ander dier vir iemand gee om op te pas. Dit gaan dan dood of kry seer of verdwaal terwyl niemand by is om te sien wat gebeur het nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 22

Kyk Eksodus 22:10 in konteks