Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 22:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Iemand wat ’n bees of ’n skaap steel en dit dan slag of verkoop, moet daarvoor boete betaal. Hy moet vyf keer soveel betaal as wat die bees werd was. Vir die skaap moet hy vier keer soveel betaal.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 22

Kyk Eksodus 22:1 in konteks