Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 20:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy mag nie voor hulle kniel om hulle te aanbid nie. Ek, die Here jou God, is jou enigste God. Ek laat die oortredings van dié wat My haat nie ongestraf verbygaan nie. Ek straf die derde en die vierde geslag daarna vir die sondes wat hulle ouers gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 20

Kyk Eksodus 20:5 in konteks