Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 20:12-16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

12. “Behandel jou ouers met respek. Jy sal dan lank en gelukkig lewe in die land wat die Here vir jou gee om in te bly.

13. “Moenie mense doodmaak nie.

14. “Moenie egbreuk pleeg nie.

15. “Moenie iets steel nie.

16. “Moenie valse verklarings oor ander aflê nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 20