Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 20:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die sewende dag is die Here jou God se rusdag. Niemand in jou huis mag op daardie dag aangaan met gewone werk nie. Dit sluit in: jy, jou seuns en dogters, jou manlike en vroulike slawe, die vee wat aan jou behoort en alle buitelanders wat by jou oorbly.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 20

Kyk Eksodus 20:10 in konteks