Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 19:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het toe vir Moses gesê: “Ek gaan in ’n swaar wolk na jou toe kom sodat die volk kan hoor hoe Ek met jou praat. Hulle sal jou dan altyd vertrou.” Nadat Moses aan die Here oorvertel het wat die volk alles gesê het,

Lees volledige hoofstuk Eksodus 19

Kyk Eksodus 19:9 in konteks