Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 19:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As julle regtig gehoorsaam is aan My en vashou aan my verbond met julle, sal julle my persoonlike volk wees tussen al die nasies van die wêreld. Die hele wêreld behoort aan My, maar julle sal in besonder die nasie wees wat aan My toegewy is.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 19

Kyk Eksodus 19:5 in konteks