Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 19:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die hele Sinaiberg was toe onder die rook toe die Here daarna toe afgekom het in ’n vuur. Die rook het die lug in geborrel soos rook uit ’n oond. Die hele berg het verskriklik geskud.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 19

Kyk Eksodus 19:18 in konteks