Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 19:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Niemand mag naby kom nie. As iemand dit doen, moet hy sonder meer met klippe doodgegooi word of met ’n pyl doodgeskiet word. Of dit nou ’n dier of ’n mens is, hy mag nie langer bly lewe nie.’ Wanneer die volk ’n trompet hoor blaas, moet hulle teen die berg begin opklim.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 19

Kyk Eksodus 19:13 in konteks