Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 18:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Luister nou na my raad. Mag God jou help om die volk by Hom te verteenwoordig. Jy moet voortgaan om hulle probleme na Hom toe te bring vir uitsluitsel.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 18

Kyk Eksodus 18:19 in konteks