Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 16:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het ook gesê: “Omdat die Here gehoor het hoe julle oor Hom kla, sal Hy teen die aand vir julle vleis gee om te eet en soggens brood om van versadig te word. Dit was eintlik teen die Here wat julle gepraat het, nie teen ons nie.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 16

Kyk Eksodus 16:8 in konteks