Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 16:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

So het Israel manna geëet vir 40 jaar lank totdat hulle weer in ’n bewoonde gebied gekom het. Hulle het manna geëet tot hulle by die grens van Kanaän aangekom het.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 16

Kyk Eksodus 16:35 in konteks