Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 16:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kan julle nie insien dat die Here die Sabbat gegee het om op te rus nie? Op die sesde dag gee Hy genoeg vir twee dae. Op die sewende dag moet julle rus. Niemand mag op die Sabbatdag van sy huis af weggaan om kos te gaan soek nie.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 16

Kyk Eksodus 16:29 in konteks