Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 16:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het gemaak soos Moses gesê het en die kos wat oorgebly het, het hulle tot die volgende oggend gehou. Dit het nie sleg geword nie en geen wurms het daarin gekom nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 16

Kyk Eksodus 16:24 in konteks