Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 16:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Israeliete is weg van Elim af en het by die Sinwoestyn tussen Elim en die Sinaiberg aangekom. Dit was ’n maand nadat hulle uit Egipte weg is.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 16

Kyk Eksodus 16:1 in konteks