My krag en my sterkte kom van die Here.Hy gee my die oorwinning.Hy is my God. Ek wil Hom loof.Hy was my voorouers se God. Ek wil sy Naam verhoog.