Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 13:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie jaarlikse fees sal julle daaraan herinner. Dit sal soos ’n merk op jou hand en ’n herinneringsteken op jou voorkop wees. Dit sal julle help om altyd die Here se bevele in gedagte te hou. Dit was tog die Here wat julle met sy groot krag uit Egipte gered het.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 13

Kyk Eksodus 13:9 in konteks