Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 13:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gedurende die dag het die Here vir hulle die pad gewys met ’n hoë wolkstapel wat voor hulle uitgegaan het. Gedurende die nag het ’n wolk waarin vuur was vir hulle lig gegee. So kon hulle bly trek of dit nou dag of nag was.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 13

Kyk Eksodus 13:21 in konteks