Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 13:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die farao uiteindelik die volk laat gaan het, het God hulle nie kortpad deur die Filistynse gebied laat trek na die land wat Hy vir hulle beloof het nie. Die Here het gesê: “As die volk nou met oorlog moet te doen kry, gaan hulle van plan verander en omvlieg terug Egipte toe.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 13

Kyk Eksodus 13:17 in konteks