Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 13:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die farao het bly weier om ons te laat gaan. Die Here het toe deur die hele Egipte die seuns en die diere wat eerste gebore is, laat doodgaan. Dit is hoekom ons almal wat eerste gebore is vir die Here offer, behalwe die seuns wat ons eerder kan loskoop.’

Lees volledige hoofstuk Eksodus 13

Kyk Eksodus 13:15 in konteks