Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 11:9-10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

9. Die Here het met Moses gepraat: “Die farao gaan nog nie na julle luister nie. Dit gaan My kans gee om nog kragtiger wonders in Egipte te doen.”

10. Alhoewel Moses en Aäron al hierdie wonders voor die farao laat gebeur het, het die Here hom tog nog hardkoppig gemaak. Hy het bly weier om Israel te laat gaan.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 11