Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 11:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dan sal die oudste seun in elke gesin in Egipte sterf, vanaf die oudste seun van die farao tot die oudste seun van die onbelangrikste diensmeisie. Selfs onder die diere sal die een wat eerste gebore is, getref word.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 11

Kyk Eksodus 11:5 in konteks