Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 10:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ons gaan almal saam, van oud tot jonk,” het Moses geantwoord. “Ons vat ons seuns en ons dogters en al ons beeste en ons vee saam. Ons moet almal deelneem aan die fees vir die Here.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 10

Kyk Eksodus 10:9 in konteks