Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 10:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy sal vir jou nageslag kan vertel wat Ek alles met die Egiptenaars gedoen het en wat Ek alles tussen hulle laat gebeur het. Ek doen dit sodat julle kan weet dat Ek die Here is.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 10

Kyk Eksodus 10:2 in konteks