Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 8:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het jou nederig gemaak deur jou te laat honger ly. Hy het jou toe manna laat eet, kos wat jy en jou voorouers nie vroeër geken het nie. Hy het dit gedoen om jou te leer dat mense meer as brood nodig het om van te leef. Ware lewe vir die mens kom van elke woord uit die mond van die Here.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 8

Kyk Deuteronomium 8:3 in konteks