Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 8:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Gehoorsaam stiptelik al die gebooie wat ek jou vandag gee. Jy sal dan lewe en baie word. Jy sal die land binnegaan wat Ek met ’n eed aan jou voorouers beloof het en dit in besit neem.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 8

Kyk Deuteronomium 8:1 in konteks