Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 7:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Verstaan daarom dat die Here jou God inderdaad God is. Hy is die getroue God wat sy verbond vir duisend geslagte hou. Hy hou nie op om dié mense lief te hê wat Hom liefhet en sy gebooie gehoorsaam nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 7

Kyk Deuteronomium 7:9 in konteks