Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 7:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hulle afgode moet jy met vuur verbrand. Moenie die silwer en goud waarvan hulle gemaak is, begeer nie. Moet dit nie vir jou vat nie. Dit sal ’n valstrik vir jou word, iets wat veragtelik is vir die Here jou God.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 7

Kyk Deuteronomium 7:25 in konteks