Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 7:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy sal jou liefhê en jou seën en jou ’n groot nasie maak. Hy sal vir jou baie kinders gee en Hy sal jou land en jou diere vrugbaar maak. Wanneer jy aankom in die land wat Hy aan jou voorouers beloof het, sal jy groot oeste van graan, druiwe en olywe hê. Jy sal ook groot troppe beeste, skape en bokke hê.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 7

Kyk Deuteronomium 7:13 in konteks