Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 7:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Wanneer die Here jou God jou inbring in die land waarheen jy op pad is om dit in besit te gaan neem, sal Hy baie nasies voor jou verdryf: die Hetiete, Girgasiete, Amoriete, Kanaäniete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete. Hierdie sewe nasies is almal sterker as jy.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 7

Kyk Deuteronomium 7:1 in konteks