Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 5:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het gesê: ‘Die Here ons God het ons sy glorie en grootheid gewys. Ons het sy stem uit die vuur gehoor. Vandag het ons gesien dat God met mense praat en hulle bly nog leef!

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 5

Kyk Deuteronomium 5:24 in konteks