Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 5:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die sewende dag is die Here jou God se rusdag. Op dié dag mag niemand in jou huishouding enige werk doen nie. Nie jy, jou seuns en dogters, jou slawe en slavinne, jou beeste en donkies of ander diere, of enige vreemdeling wat by jou woon nie. Al jou slawe en slavinne moet rus soos jy.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 5

Kyk Deuteronomium 5:14 in konteks