Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 5:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Moses het die hele volk Israel bymekaargeroep en gesê: “Luister baie goed na die voorskrifte en bepalings wat ek vandag aan julle gee. Leer dit en maak seker julle is gehoorsaam daaraan!

2. “Toe ons by Sinaiberg was, het die Here ons God ’n verbond met ons gesluit.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 5