Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 34:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josua, die seun van Nun, was gevul met wysheid, want Moses het sy hande op hom gelê. Die volk Israel het na hom geluister en het alles gedoen net soos die Here vir Moses beveel het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 34

Kyk Deuteronomium 34:9 in konteks