Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 34:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het vir Moses gesê: “Dit is die land wat Ek met ’n eed aan Abraham, Isak en Jakob beloof het toe Ek vir hulle gesê het dat Ek dit aan hulle nageslag sou gee. Ek het jou toegelaat om dit te sien, maar jy mag nie die land binnegaan nie.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 34

Kyk Deuteronomium 34:4 in konteks