Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 31:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het Moses vir Josua geroep. In die teenwoordigheid van die hele Israel het hy vir Josua gesê: “Wees sterk en hou moed! Jy sal hierdie volk die land inlei, die land wat die Here aan hulle voorouers beloof het. Jy sal die land as hulle erfdeel aan hulle gee.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 31

Kyk Deuteronomium 31:7 in konteks