Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 31:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here julle God sal self voor julle uit deur die Jordaanrivier trek. Hy sal die nasies daar vernietig en julle sal hulle land in besit neem. Josua is julle nuwe leier en hy sal saam met julle gaan, net soos die Here beloof het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 31

Kyk Deuteronomium 31:3 in konteks