Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 31:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal hulle in die land bring wat Ek aan hulle voorouers met ’n eed beloof het. Dit is ’n vrugbare land. Hulle sal voorspoedig wees daar, met genoeg om te eet en te floreer. Dan sal hulle begin om ander gode te aanbid. Hulle sal My verag en my verbond verbreek.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 31

Kyk Deuteronomium 31:20 in konteks