Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 31:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dan sal my woede teen hulle ontbrand. Ek sal hulle verlaat, my gesig vir hulle wegsteek sodat hulle agteruitgaan. In daardie tyd sal ellende en rampe hulle tref sodat hulle sal sê: ‘Hierdie swaarkry het oor ons gekom omdat God nie meer by ons is nie!’

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 31

Kyk Deuteronomium 31:17 in konteks