Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 31:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Doen dit sodat jou kinders wat hierdie gebooie nie ken nie, sal hoor en sal leer om ontsag te hê vir die Here julle God. Doen dit so lank as wat julle in die land bly, hierdie land wat julle in besit gaan neem wanneer julle deur die Jordaan trek.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 31

Kyk Deuteronomium 31:13 in konteks