Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 29:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is die bepalings van die verbond wat die Here vir Moses beveel het om met die Israeliete te maak terwyl hulle in die land Moab was. Dit is bo en behalwe die verbond wat Hy met hulle by Sinaiberg gemaak het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 29

Kyk Deuteronomium 29:1 in konteks