Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 28:67 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“In die oggend sal jy wil sê: ‘As dit maar net aand wil word!’ In die aand sal jy wil sê: ‘As dit maar net oggend wil word!’ Jy sal dit sê as gevolg van die verskriklike dinge wat jy rondom jou sal sien.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 28

Kyk Deuteronomium 28:67 in konteks